Hoe hou jy balans in die lewe en bly gemotiveerd en gelukkig wanneer die lewe jou pootjie met hindernisse? Hoe hou jy jou vibrasie hoog en 'n glimlag op jou bakkies ten spyte van die feit dat die uiterlike situasie nie goed lyk nie? Kom luister en gesels saam.