Ons diere & hul giere

Episode 3: Watter troeteldier moet ek vir my huishouding kies?


Listen Later

Nie alle hond- of katrasse gaan by enige persoon of gesin pas nie. Luister hoekom dit so belangrik is dat jy die regte soort troeteldier vir jou huishouding en leefstyl kies, en hoekom dinge soos sosialisering en “puppy classes”so belangrik is. En watter ras is die beste vir asmalyers of kinders en mense wat allergies is vir diere se hare? En onthou ook om jou kinders te leer om reg op te tree teenoor die gesin se troeteldiere. En het jy geweet dit is beter om eerder ‘n paar weke te wag tussen twee honde wanneer jy meer as een dier gelyk wil aanskaf? (Sommige diere ontwikkel litter mate sindroom wat kan lei tot probleemgedrag.) Dr. Didi Claassen gee praktiese raad wat jou beslis sal help om die regte keuse te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ons diere & hul giereBy rrRADIO