GROOTfm 90.5

Episode 30 – Dissipelskap


Listen Later

4 Mei 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op dissipelskap in die Bybel. Dit begin al in die Ou Testament as deel van die profetiese tradisie en is in die Nuwe Testament die kern van ons roeping as Christene. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5