Sign up to save your podcasts
Or

Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis
Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity.
Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om 'n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken.
As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema's, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek.
Azille, dankie dat jy jou menswees met ons deel en dankie vir jou bravery om hieroor te skryf. Soveel waardering en respek vir jou!
By Lidia RauchAzille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis