Fearless  Unfiltered

Fearless Unfiltered

Download on the App Store

Fearless Unfiltered episodes

  • Episode 31 | The future of DEI with Rikky Minyuku Roy Gluckman-John

    Rikky Minyuku: Process Facilitator | Systemic Change Agent | Writer

    Roy Gluckman-John: Speaker | Facilitator |Content Creator | Consultant

    Lidia, Rikky and Roy had an honest and real conversation about the future of DEI (Diversity, Equity and Inclusion) work, from their respective positions as practitioners in the field.

    They unpacked what DEI means to them and why they chose this career path; the impact of Trump's warfare on the industry in South-Africa; and how commitment to DEI can be fostered outside of the training room. They also honestly critiqued the industry and thought together about how it can improve.

    This was real. This was raw. And we would love to hear your thoughts.

    1 hr 19 min
  • Episode 31 | Azille Coetzee

    Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis

    Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity.

    Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om 'n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken.

    As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema's, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek.

    Azille, dankie dat jy jou menswees met ons deel en dankie vir jou bravery om hieroor te skryf. Soveel waardering en respek vir jou!

    1 hr 11 min
  • Episode 30 | Adanma Yisa

    Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder

    Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work.

    Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beautiful gift of sparking critical thinking and leaving people she holds space for with important food for thought.

    We really hope this conversation means something to you. Enjoy!

    1 hr 17 min
  • Episode 29 | Ivor Swartz

    Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend

    Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer.

    Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie.

    Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees.

    Dankie Ivor!

    1 hr 4 min
  • Episode 28 | Mbali Ntuli

    Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective

    Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more.

    Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!

    49 min
  • Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden

    Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika.

    Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder.

    Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis

    Schalk van Heerden: Voorsitter van Betereinders | Leraar by Fontainebleau gemeente

    Ons gesels oor waar ons dink ons as Suid-Afrikaners werklik staan itv versoening in 2021, oor wat ons terug hou, wat ons hoop gee en spesifiek ook die rol wat wit mense kan en moet speel in die verwesenliking van ware versoening.

    Hierdie was 'n baie betekenisvolle en nodige gesprek. Hoop jy geniet dit saam met ons!

    1 hr 53 min
  • Episode 26 | George Rauch

    George Rauch: Pa | Predikant | Denker

    In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG. Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy storie en perspektief is een wat vir my diep saak maak en een wat ek glo gehoor moet word. Veral in hierdie spesifieke tydstip in ons land se geskiedenis. Ons kan net sin maak van waarheen ons oppad is wanneer ons verstaan waar ons vandaan kom, en hierdie gesprek het vir my nodige insig en stof te nadenke daar rondom gebied en ek hoop dat dit vir jou dieselfde sal bied.

    Ek en my pa gesels oor sy eie storie en agtergrond. Van sy reis in politiek, die kerk en alles tussenin. Ons staan stil by FW De Klerk se afsterwe, wat dit beteken vir ons land en hoe dit ook 'n uitnodiging is om eerlik met onsself te wees oor hoe vêr ons nog het om te gaan om ware versoening te verwesenlik. En soveel meer.

    Ek is diep dankbaar vir hierdie gesprek. Dankie pappa. Ek is baie lief vir pappa.

    xx

    1 hr 29 min
  • Episode 25 | Dawie Scholtz

    Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant

    Dawie and I spoke about key lessons to take out of last week's Local Government Election, potential outcomes in the hung metros (Tshwane, Johannesburg, Ekurhuleni, Ethekwini, and Nelson Mandela Bay), and active citizenry.

    47 min
  • Episode 24 | 2021 Local Government Election

    With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.

    Two things I didn't mention, but would like to remind you of:

    - You can ONLY vote with your barcoded ID. No passports or drivers licences will be accepted

    - You can ONLY vote in the ward you are registered in.

    Your vote is your voice! Please use it!

    27 min
  • Episode 23 | Azille Coetzee

    Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer

    Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer.

    Azille is 'n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel ryker met haar stem in dit! Hierdie was een van my gunsteling gesprekke sovêr, met baie stof te nadeneke. Ek hoop regtig dat jy ook waarde daaruit sal kry.

    1 hr 15 min

About Fearless Unfiltered

From the publisher's feed

I speak to South Africans from all walks of life about what inclusivity and transformation mean to them, and how they believe our agency can be used to effectively address inequality.