
Sign up to save your podcasts
Or


Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer
Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer.
Hierdie was 'n baie spesiale opname en is 'n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe.
Ek en Kara stap al 'n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dankbaar vir haar hart, oopheid en opregtheid waarmee sy nie net hierdie gesprek nie, maar ook elke interaksie in haar lewe aanpak.
Gielie Hoffmann: Spreker | Skrywer | Coach | Fasiliteerder
Ek en Gielie gesels oor wat diversiteit en inklusiwiteit vir ons beteken, oor die impak van ons geskiedenis op ons hede, oor die fasilitering van moeilike gesprekke en soveel meer.
Gielie doen betekenisvolle selfaktualisering werk. Hy het 'n hart vir versoening in Suid-Afrika en streef werklik daarna om deel te wees van die oplossing en die bou aan 'n beter toekoms.
"Ons het vermensliking nodig"
- Gielie Hoffmann
Mandlakazi Ngumbela: Advocate of the High Court of South Africa | Member of the Cape Bar | Supermom
Mandlakazi and I spoke about systemic racism, white privilege, our history and its impact on democratic South Africa, and much more.
She is passionate about social justice, she has a brilliant mind and it was such a privilege to speak to and learn from her.
"It's about acknowledging that you have this privilege and with it comes the responsibility to dismantle it. And that doesn't mean that you have to give something up, but you need to allow space for other people to benefit also."
- Mandlakazi Ngumbela
Christi van der Westhuizen: Gepubliseerde skrywer | Sosiaal-politieke kommentator | Akademikus
Ek en Christi gesels oor wit opperheerskappy, akademiese aktivisme, die impak van ons geskiedenis, skaamte en soveel meer.
Christi is 'n absolute powerhouse. Sy lei op die oomblik die navorsingsprogram by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-Rassigheid en Demokrasie by die Nelson Mandela Universiteit. Sy is 'n gereelde openbare spreker en rubriekskrywer. Haar publieke werk is te sien in plaaslike, internasionale radio-, TV-, gedrukte en aanlyn-media.
Christi kry dit reg om met haar navorsing en skryfwerk 'n wesenlike impak in die denke, harte en menswees van soveel mense buite die akademie te maak. Sy is absoluut toegewy aan nie-rassigheid, gelykheid en regstelling. Haar lewe spreek in elke sin van die woord daartoe.
Ons almal het so baie om te leer by haar. Hierdie gesprek was vir my baie betekenisvol en my wens is dat dit vir jou ook sal wees. Geniet dit!
Louis van der Riet: Teoloog | Akademikus | Aktivis | Voorbeeld
Ek en Louis gesels oor versoening, restitusie, 'wit werk', verantwoordelikheid, spiritualiteit en baie meer.
Louis is toegewy aan inter-rasse versoening en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy lewe, siel en menswees spreek opreg daartoe. Om met Louis te gesels en om by hom te leer was 'n voorreg. Hy het baie om met hierdie wêreld te deel. Ek hoop dat hierdie episode jou sal uitdaag, inspireer en bemoedig.
Roy Gluckman: Keynote speaker | Diversity and Inclusion specialist | Attorney
Roy and I spoke about intragroup work, privilege, ignorance, shame, history and so much more.
Roy is a critical thinker, exceptionally warm, compassionate, and specialises in creating safe spaces to ask the much-needed questions about our place in the world and how we can better understand ourselves and each other by engaging with and embracing our differences.
Dominic Gaobepe: Author | Diversity and Inclusion specialist | Speaker | Truth speaker
Dominic and I spoke about privilege, poverty, justice, history, the taking of responsibility and so much more.
Dominic is a literal source of wisdom and drops truth bombs left, right and centre. I don't think it's possible to listen to him and not be inspired and motivated to use your agency to contribute to meaningful change. He has the most brilliant mind, but even a more beautiful heart. You'll see what I mean.
"The tragedy of the human experience is that many people accept the reality that they are born into" - Dominic Gaobepe
Enjoy.
Tracey-Lee Lusty: Body positivity influencer | Mental health warrior | Attorney
She might be more familiar to you as the body positivity personality, @fitnessgirl_za
Tracey-Lee and I spoke about using your influence and platform to stand up against injustice, historical privilege, and the importance of continuously gaining a fresh perspective.
Tracey-Lee is a great example of someone that uses her platform and voice to speak up against injustice and in doing so, inspiring those around her (on- and offline) to do the same.
Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter
Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer.
Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregte manier. Dit was 'n voorreg om met hom te gesels en gedagtes uit te ruil.
Hierdie was 'n meaningful gesprek. Geniet hom!
"Die een wat uitgehoor wil word moet eerste luister"
- Bouwer Bosch
Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified
Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer.
Om diep te delf saam met Pietie was 'n beautiful ervaring. Hy het die most generous, aansteeklike spirit, wat ek seker is jy onmiddelik sal kan optel en jou dag sal ophelder en gedgates sal inspireer.
"Ek is 'n sensitiewe dier met die letsels van 'n mens en die hart van 'n golden retriever"
- Pietie Beyers
From the publisher's feed