GROOTfm 90.5

Episode 33 – ’n Huis


Listen Later

Episode 33 – ’n Huis
10 Augustus 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy leer hoe ’n huis gelyk in Bybelse tye - en watter invloed dit gehad het op die kultuur en sosiale interaksies van mense. Hulle vertel jou ook meer oor “huiskerke” en hoe Christene in huise bymekaar gekom het voor groter kerkgeboue ontstaan het. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5