GROOTfm 90.5

Episode 38 – Vroue in die Bybel


Listen Later

Episode 38 – Vroue in die Bybel
18 Januarie 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode praat hulle oor vroue in die antieke tyd - die konteks van die Nuwe Testament. Hulle gesels ook oor watter rolle vroue in die vroeë kerk gespeel het en hoe ons hierdie tekste vandag moet benader en toepas. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5