GROOTfm 90.5

Episode 40 – Die oorlog in Iran


Listen Later

8 Maart 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis van Iran (Persië in die Bybel) te verduidelik. Hulle begin in die Bybelse tyd en vertel kortliks hoe Iran ontwikkel het tot vandag. Hulle verduidelik die Islamitiese godsdienstige konteks, terme en kompleksiteit in Iran. Uiteindelik is die vraag hoe ons as Christene op die oorlog moet reageer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5