GROOTfm 90.5

Episode 42 – Die evangelie van Lukas


Listen Later

Episode 42 – Die evangelie van Lukas
10 Mei 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en die boek Handelinge. Hulle vertel van die belangrikheid van Pinkster, hoe dit die boek Handelinge beïnvloed en hoe dit vandag in ons lewe ’n invloed het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5