GROOTfm 90.5

Episode 44 – Die sewe briewe van Openbaring


Listen Later

26 Julie 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet Openbaring 2 & 3 wat gerig is aan die sewe gemeentes in klein-Asië (vandag se Turkye). Hulle gee agtergrond oor die gemeentes - wat jy vandag steeds kan besoek. Die konteks van die stede help ons om die briewe beter te verstaan en te leer wat die rykdom van die Bybel inhou as ons dieper delf. Hulle gesels ook oor die nuwer navorsing rondom die briewe en die argeologie van die stede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5