Ons diere & hul giere

Episode 5: (DEEL 2) Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die dokter uitkom ?


Listen Later

Elke troeteldiereienaar vrees diarree, want dit kan die eerste teken wees van 'n ernstige ongesteldheid en veroorsaak soms selfs 'n dier se dood. In hierdie gesprek bespreek dr. Didi Claassen, veterinêre patoloog en spesialis-veearts, 'n paar oorsake van die toestand. Sy bespreek ook moontlike behandelings, en gee raad oor wanneer jy jou troeteldier so gou moontlik by 'n veearts moet kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ons diere & hul giereBy rrRADIO