SPEAK Podcast | Real stories, Real people

Episode 5: Die de Beers is onder een dak!


Listen Later

Na maande in die hospitaal is die de Beers uiteindelik onder een dak!

In die finale episode van Seisoen 1, gesels Mighael en Dalene oor hoe hulle dag tot dag lyk as 'n gesin van 4. Hulle deel wysheid, snaakse stories en hul planne vir die toekoms.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SPEAK Podcast | Real stories, Real peopleBy SUPA STUDIOS