SPEAK Podcast | Real stories, Real people

SPEAK Podcast | Real stories, Real people

Download on the App Store

SPEAK Podcast | Real stories, Real people episodes

  • S2| Episode 3: "Unplanned, not unwanted"
    Maak jouself reg vir ‘n emosie-belaaide finale episode van Seisoen 2.

    Danté maak haar hart oop oor hoe sy die pad voorentoe sien, of sy die verlede sou verander en deel die wysheid wat sy oor die laaste jaar opgedoen het.
    18 min
  • S2| Episode 2: "Bear down"
    40+ weke, en Luke is nog nie hier nie.
    Gaan Danté wel by die huis kan kraam soos wat sy gehoop het?
    Gaan Jack en die vroedvrou betyds by haar kan uitkom?
    Hoe hanteer mens die oorweldigende emosies en hormone wat saam met geboorte kom?

    Die inhoud van hierdie episode moet nie as mediese advies beskou word nie. Die besprekings oor tuis/water geboortes en nageboorte depressie is gebaseer op persoonlike ervarings, en is nie van toepassing op almal nie. Die opinies en menings wat gelig word, is die van die onderskeie gaste, en kan nie noodwendig as die oortuigings van SPEAK Podcast, of die persone betrokke by die maak van die podcast, gesien word nie.
    31 min
  • S2| Episode 1: Ja, ek is.
    Tienerswangerskappe is iets wat elke dag gebeur, maar niemand wil daaroor praat nie. Danté kom deel haar storie oor hoe haar planne vir die toekoms in Junie 2022 heeltemaal verander het, toe sy uitvind dat sy, op 18, swanger is.
    30 min
  • Bonus: Breastfeeding, bonding and babies.
    Tune in to this candid conversation with Lizelle Payne, a registered dietitian and lactation consultant. We delve into topics such as breastfeeding, introducing solids, breastfeeding for adopted babies, and managing hyperemesis (severe nausea).

    The information provided in this podcast episode is intended for general informational purposes only. While we deeply value the importance of breastfeeding as a natural and beneficial way to nourish infants, we want to emphasize that we recognize and respect the diverse choices parents make when it comes to feeding their babies.

    Lizelle Payne: [email protected]
    34 min
  • Episode 5: Die de Beers is onder een dak!
    Na maande in die hospitaal is die de Beers uiteindelik onder een dak!

    In die finale episode van Seisoen 1, gesels Mighael en Dalene oor hoe hulle dag tot dag lyk as 'n gesin van 4. Hulle deel wysheid, snaakse stories en hul planne vir die toekoms.
    30 min
  • Episode 4: "Small victories"
    Isabella se geboorte was maar net die begin.
    Die dokters en verpleegsters doen vir 92 dae hul bes om te verseker dat Isabella aan die lewe bly en aanhou groei.
    Mighael en Dalene vat dinge dag vir dag totdat hulle uiteindelik vir Isabella kan huis toe vat!

    WAARSKUWING:
    In hierdie epiosde word daar verwys na die dood van 'n baba, mediese prosedures asook die traumatiese gebeure wat in 'n Neonatale Intensiewe Sorgeenheid (NICU) kan plaasvind.
    Neem dit asseblief in ag voordat u na hierdie episode luister.
    50 min
  • Episode 3: Sy is perfek.
    Mighael is op pad terug Potch toe om Dalene te ondersteun nadat haar water gebreek het. Hulle vertel van die rustigheid wat hulle ontvang en hoe Isabella op 7 Maart 2023 die lewe in gebring is.

    WAARSKUWING:
    In hierdie episode gesels ons oor 'n keisersnit, prematuur geboorte en die trauma waardeur diegene betrokke gaan. Daar word ook verwys na die mediese prosedures wat gebruik is om klein Isabella se lewe te red.

    Neem dit asseblief in ag voordat u na hierdie episode luister.
    36 min
  • Season 1: Mighael & Dalene
    Kom luister saam na die eerste seison van SPEAK Podcast!

    Ons gaste is Mighael & Dalene de Beer wat hulle storie met ons kom deel.
    Hulle gesels met ons oor hoe hulle ontmoet het, die strewe na kinders en geboorte van hul baba dogtertjie op slegs 25 weke.

    Kom lag en huil saam!
    - They have one heck of a story!
    1 min
  • Episode 2: En toe verander alles ...
    Mighael & Dalene deel van hul grootste oomblikke as 'n getroude paartjie, asook van die moeilikste dinge wat hulle tot dusver moes deurmaak.

    WAARSKUWING:
    In hierdie episode gesels ons oor onvrugbaarheid, swangerskap en geboorte. Neem dit asseblief in ag voordat jy luister.

    Instagram: @speakpod
    45 min

About SPEAK Podcast | Real stories, Real people

From the publisher's feed

Welcome to SPEAK Podcast, where we believe that every voice has the power to inspire, heal, and transform lives. Join us as we delve into the remarkable stories of individuals who have triumphed over incredible challenges, proving that resilience, determination, and a positive mindset can lead to a life lived to the fullest.