Mannetjiesvrou

Episode 5: Om uit die kas te kom


Listen Later

Om uit die kas te kom is vir baie LGBTQI-mense 'n waterskeidingsoomblik. In episode 5 van Mannetjiesvrou praat ons oor uitkom en die manier waarop hierdie belangrike oomblik in die media voorgestel word. In Haar Hande Staan vir Niks Verkeerd nie deel ons wenke vir luisteraars wat dit oorweeg om self uit die kas te klim.

Mannetjiesvrou – leer jou les.

Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"

Bykomende klankeffekte: zapsplat.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MannetjiesvrouBy Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit