Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode gesels ons met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsport figure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.
Richard was onder andere:
Rally-Raid in Suid-Afrika dra vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal.
In die eerste helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor:
Name wat in Episode 5 genoem word: Jurgen Hartel, Chris Visser Snr, Mof Visser, Andre Kock, John Salters, Buks Carolin, Klaus Degener, Rick Scalzer, Hannes Grobler, Apie Reyneke, Philip Malan, Giniel de Villiers, Richard Leeke, Fred Lievesque, Robbie Wark, en Ashley Thorn.
By Izaac Beytell & Stompie MynhardtIn hierdie episode gesels ons met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsport figure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.