Sign up to save your podcasts
Or

Baie van die teenvermydingsreels gebruik ‘n verbonde persone verhouding as die basis vir hulle toepassing. In hierdie episode gesels ek oor die omskrywing van ‘n verbonde persoon tot ‘n trust.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
By Pieter van der ZwanBaie van die teenvermydingsreels gebruik ‘n verbonde persone verhouding as die basis vir hulle toepassing. In hierdie episode gesels ek oor die omskrywing van ‘n verbonde persoon tot ‘n trust.