Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode gesels ons verder met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsportfigure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.
Richard was onder andere:
Rally-Raid in Suid-Afrika pluk vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal.
In die tweede helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor:
Name wat in die episode genoem word: John Salters, Glyn Hall, Piet Swanepoel, Hannes Grobler, Giniel de Villiers, Jean Todt, Xavier, Neil Mwenye, Henk Lategan, Robin Yates, Buks Carolin, Klaus Degener en Brett Cummings.
By Izaac Beytell & Stompie MynhardtIn hierdie episode gesels ons verder met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsportfigure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.