Tax Break in Afrikaans

Episode 62: Kry ‘n voorafbeslissing?


Listen Later

Belastingpligtiges kan sekerheid oor onseker belastingposisies kry deur voorafbeslissings by SARS aan te vra. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die vereistes vir hierdie beslissings wat mens moet oorweeg wanneer jy dit as ‘n moontlike plan van aksie beoordeel. 

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan