Sign up to save your podcasts
Or

Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings rakende BTW op lewerings deur skole.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
By Pieter van der ZwanDie Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings rakende BTW op lewerings deur skole.