Tax Break in Afrikaans

Episode 65: Veranderinge aan onderstellingsboetes (USPs) in 2026


Listen Later

Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings aan die onderstellingsboete stelsel.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan