Sign up to save your podcasts
Or

Wanneer ‘n maatskappy betalings maak aan ‘n verwante party van sy aandeelhouer ontstaan die vraag of hierdie betaling ‘n dividend, of dalk eerder, ‘n skunking is? SARS het onlangs Binding Private Ruling 423 uitgereik ten opsigte van ‘n stel feite wat hierdie vraag bevat. In die episode gesels ek oor die aanwysing (ruling) en die onderliggende beginsels.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
By Pieter van der ZwanWanneer ‘n maatskappy betalings maak aan ‘n verwante party van sy aandeelhouer ontstaan die vraag of hierdie betaling ‘n dividend, of dalk eerder, ‘n skunking is? SARS het onlangs Binding Private Ruling 423 uitgereik ten opsigte van ‘n stel feite wat hierdie vraag bevat. In die episode gesels ek oor die aanwysing (ruling) en die onderliggende beginsels.