Tax Break in Afrikaans

Episode 68: Oorweeg BTW op subsidies


Listen Later

As mens dink ook BTW en subsidies (grants), is jou eerste instink waarskynlik dat daar nie BTW op ‘n subisidie moet wees nie. In hierdie episode gesels ek oor ‘n belastinghofsaak wat die belangrikheid illustreer om versigtig na die detail te kyk wanneer dit by BTW en subsidies kom. Hierdie onderwerp is meer kompleks as wat die aanvanklik mag lyk.

As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan