Tant Celia lig die sluier om Amelia se tragiese omstandighede: “Jy moet versigtig wees, my kind. Moenie seerkry nie. Moenie dat Amelia se storie jou ook seermaak nie. Dis genoeg dat een Groenewald-man ’n vrou se lewe in hartseer gedompel het.”