Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode gesels ons met die legendariese Kassie Coetzee – een van Suid-Afrika se grootste motorsport-ikone. Oom Kassie deel openhartig en met baie humor sy merkwaardige loopbaan, van sy vroegste dae tot die hoogtepunte agter die stuur.
In hierdie episode hoor jy onder meer:
Name wat in Episode 7 genoem word (in volgorde van eerste verwysing): Tommy Fraser, Jan Hettema, Willem van Heerden, Hannes Grobler, Chris de Wit, Wiley Harrington, Sarel van der Merwe, Richard Leeke, Philip Malan, “Fred” die Toyota Hilux, Apie Reyneke, Robin Houghton, Carlos Sainz, Ari Vatanen, Sebastian Loeb, Nasser al-Attiyah, Colin McRae, Henk Lategan, Guy Botterill, Thelma Reyneke, Ockie Fourie, Buks Carolin, Klaus Degener, Franz Cepek, Richard Schilling, Cliff Barker, Van Scheur, Giniel de Villiers, Fouche Blignaut, Vic Deiner, Ivor Peltz, Franz Boshoff en Piet Swanepoel.
Luister elke Donderdag na ‘n nuwe episode van “Die Rally-Raid Dagboek” beskikbaar op: Apple Podcasts | Spotify | YouTube | of jou gunsteling potgooi-platform.
Soek eenvoudig vir “Die Rally-Raid Dagboek” en geniet die episode!
By Izaac Beytell & Stompie MynhardtIn hierdie episode gesels ons met die legendariese Kassie Coetzee – een van Suid-Afrika se grootste motorsport-ikone. Oom Kassie deel openhartig en met baie humor sy merkwaardige loopbaan, van sy vroegste dae tot die hoogtepunte agter die stuur.