Tax Break in Afrikaans

Episode 70: Rente aftrekbaarheid


Listen Later

SARS het onlangs ‘n interesant aanwysing uitgereik oor iets wat gereeld in praktyk opduik – rente aftrekbaarheid. In kort, handel die aanwysing met die aftrekbaarheid van rente op ‘n lening wat gebruik sal word om voorkeuraandele af te los. In hierdie episode gesels ek oor die aanwysiging, die vereistes vir rente aftrekbaarheid en ek oorweeg waarom die belastingpligtige dit nodig geag het om ‘n aanwysing te kry.

As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan