
Sign up to save your podcasts
Or


Artikel 7C het belastingpraktisyns se belangstellings geprikkel sedert dit in die belastingwetgewing ingebring is as deel van die 2016 wysigings. Dit is een van die min bepalings wat meeste praktisyns herken deur slegs na die artikel nommer te kyk! SARS het laat in November 2025 ‘n konsep uitlegnota vir kommentaar vrygestel. Alhoewel hierdie dokument slegs ‘n konsep dokument is, gee dit mens wel insae in SARS se benadering tot die toepassing en interpretasie van die artikel. In hierdie episode, kyk ek na ‘n paar aspekte van die artikel wat aangeraak word in die konsep uitlegnota.
As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
By Pieter van der ZwanArtikel 7C het belastingpraktisyns se belangstellings geprikkel sedert dit in die belastingwetgewing ingebring is as deel van die 2016 wysigings. Dit is een van die min bepalings wat meeste praktisyns herken deur slegs na die artikel nommer te kyk! SARS het laat in November 2025 ‘n konsep uitlegnota vir kommentaar vrygestel. Alhoewel hierdie dokument slegs ‘n konsep dokument is, gee dit mens wel insae in SARS se benadering tot die toepassing en interpretasie van die artikel. In hierdie episode, kyk ek na ‘n paar aspekte van die artikel wat aangeraak word in die konsep uitlegnota.
As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!