Tax Break in Afrikaans

Episode 72: Belasting in die 2026 Begroting


Listen Later

Daar is altyd baie opwinding rondom die begroting en 2026 was geen uitsondering nie. In hierdie episode gesels ek oor sommige belastingvoorstelle in die begroting wat vir belang is vir belastingkundiges en praktisyns.

As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan