Tax Break in Afrikaans

Episode 73: Wees versigtig vir die GAAR


Listen Later

Daar was onlangs ‘n toename in the aantal sake voor die howe wat die toepassing van die algemene teenvermydingsreëls (die GAAR) betref. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel aspekte van die GAAR.

 As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan