Tax Break in Afrikaans

Episode 77: Vennootskappe belasting


Listen Later

SARS het onlangs die IT3(BO) derde-party verklaringsproses wat met die inkomstebelastinggevolge van vennootskappe van stapel gestuur. Ek gebruik die geleentheid om in hierdie episode oor ‘n paar van die kern beginsels rakende die belasting van vennootskappe te gesels.

 As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tax Break in AfrikaansBy Pieter van der Zwan