Sign up to save your podcasts
Or

Belastingpligtiges redeneer dikwels dat solank SARS wel ‘n bedrag belas of as ‘n aftrekking slegs een keer geeïs word, behoort dit aanvaarbaar te wees. Dit is egter nie korrek nie – die tydsberekening van die insluiting of aftrekking is belangrik. In hierdie episode gesels ek oor ‘n belastinghofsaak wat die belangrikheid van tydsberekening illustreer.
As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.
As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
By Pieter van der ZwanBelastingpligtiges redeneer dikwels dat solank SARS wel ‘n bedrag belas of as ‘n aftrekking slegs een keer geeïs word, behoort dit aanvaarbaar te wees. Dit is egter nie korrek nie – die tydsberekening van die insluiting of aftrekking is belangrik. In hierdie episode gesels ek oor ‘n belastinghofsaak wat die belangrikheid van tydsberekening illustreer.