
Sign up to save your podcasts
Or


Wat beteken die konsep van familie vir die LGBTQ-gemeenskap? In hierdie episode praat ons oor die lesbiër se binnekring en veral oor hoe queer mense uitdagings met hul gesinne en families kan oorbrug tydens prominente geleenthede soos die feesseisoen.
Mannetjiesvrou – leer jou les.
Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”
By Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia SmitWat beteken die konsep van familie vir die LGBTQ-gemeenskap? In hierdie episode praat ons oor die lesbiër se binnekring en veral oor hoe queer mense uitdagings met hul gesinne en families kan oorbrug tydens prominente geleenthede soos die feesseisoen.
Mannetjiesvrou – leer jou les.
Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”