Lam in Wolfsklere

Episode 8: Die wrede werklikheid


Listen Later

Amie besef sy sal ‘n regte werk moet soek. Maar eers moet sy ‘n verwysing van VVV Ingelyf kry. Spesifiek van Gerhard. En dit beteken sy sal hom moet kontak. En Caro Marx wil haar spreek, oor ‘n koppie koffie. Oor Kobus, natuurlik niks anders nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lam in WolfsklereBy rrRADIO