Amelie kan nou verstaan dat die Groenewalds haar juis oor haar verbintenis met Amelia uit Mon Abri probeer wou verjaag, maar dit maak steeds nie vir haar sin hoekom hulle vorige moontlike kopers ook wou afskrik nie. Daar moet ’n rede wees hoekom die Groenewalds nie wou hê iemand moet in Mon Abri bly nie.