InJesus Bybelstudie

Episode 9: Ep.9 Geloof draai nie God se arm nie.


Listen Later

Baie Christene dink dat hoe harder hy glo, hoe meer sal God vir hom doen. Die waarheid is egter dat God reeds ALLES gedoen het en vir ons alles gegee het wat ooit sal nodig hê, en ons noem dit genade. Geloof is slegs ons reaksie op Sy genade en gee ons toegang tot Sy genade.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots