Nuus

Epstein-slagoffers pleit vir deursigtigheid


Listen Later

Verskeie slagoffers van Jeffrey Epstein het Woensdag hul steun aangedui vir 'n wetsontwerp om al die lêers wat verband hou met die veroordeelde seksoortreder vry te stel. Anouska de Georgiou, 'n slagoffer van beide Epstein en sy meeloper Ghislaine Maxwell, het buite die Amerikaanse Capitol in Washington gesê die enigste motief om die wetgewing teen te staan sal wees om oortredings te verdoesel. Sy het 'n pleidooi aan president Donald Trump gelewer om sy mag en invloed te gebruik om die volledige Epstein-rekords vry te stel. Marjorie Taylor Greene, 'n Trump-vennoot en lid van die Huis van Verteenwoordigers, het ter ondersteuning van die slagoffers gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings