Nuus

Equal Namibia werk vir volle registrasie


Listen Later

Equal Namibia is besig om 'n nuwe hoofstuk te begin by die organisasie. Hulle hou vandag 'n byeenkoms met Namibië se LGBT-gemeenskap. Die span het die Pan Africa International Lesbian, Gay, Bisexual, Trans and Intersex Association se Johannesburg-konferensie bygewoon om hulle veldtog plaaslik te verskerp. Kosmos 94.1 Nuus het met Patrick Reissner van Equal Namibia gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings