Preek Opnames

Erediens - 01 September 2024


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Matteus 26:36-46
Tema: Die jaar van Jesus: Pyn

Ons sien ’n dokter, drink ’n pil, ondergaan ’n operasie, of gaan vir fisioterapie – enigiets om fisiese pyn te vermy, te voorkom of te oorkom.

En dan probeer ons dieselfde met emosionele pyn, maar ons besef gou dat die statistieke oor verslawing en depressie so skrikwekkend is omdat emosionele pyn nie so maklik geïgnoreer of vermy kan word nie. Jesus leer ons om eerlik in ons pyn voor God te wees, ons begeertes aan Hom bekend te maak, en Hom dan te vertrou dat pyn ook ’n goeie doel kan dien.

Kyk asb. die video wanneer Nadia in die opname daarna verwys - VIDEO: https://youtu.be/YNCoU2FsrX8?si=7KkmXr3sMWcCHFh8 Video waarna Nadia verwys
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk