Preek Opnames

Erediens - 02 April 2023


Listen Later

Prediker: DJ Muller
Teks: Markus (Verskeie)
Tema: ’n Pad van konflik!

Ons is saam met Jesus op Sy kruispad en Hy saam met ons op ons lewenspad. Dit sou heerlik wees indien hierdie pad “smooth sailing” kon wees, maar dit is bykans net mooi die teenoorgestelde. Jesus se lewens- en kruispad was gekenmerk deur ondenkbare konflik. Is dit ook deel van die pad wat ek en jy moet stap? ’n Lewenspad vol konflik? Wat dan van “Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy die paaie gelykmaak”?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk