Preek Opnames

Erediens - 04 Augustus 2024


Listen Later

Prediker: DJ Muller
Teks: Joh. 10, Ps. 42
Tema: “Wanneer sal ek ooit tevrede voel?”

Baie keer voel ons leeg, en onbevredig. Ons strewe na meer en groter, maar voel steeds nie beter (voller) nie. Wanneer sal ons werklik tevrede voel? Wanneer kom ons op ‘n punt waar ons voel “ek het genoeg”? Is dit eers wanneer ek die nuutste KIA ry? Begin die “lewe” dan vir my? Volgens KIA... Ja! Volgens Jesus?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk