Preek Opnames

Erediens - 05 Oktober 2025


Listen Later

PREDIKER: Nicolette Bester
TEKS: 2 Timoteus 1:1-14
TEMA: Die roeping geskenk in jou hart en menswees

In 2 Timoteus 1:9 lees ons:
“Hy het ons verlos en geroep met ’n heilige roeping – nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en genade. Reeds van ewigheid af is dit in Christus Jesus aan ons geskenk.” (2020-vertaling)

God het vir ons deur Christus ’n onoplosbare genadegawe geskenk – ’n roeping! Elkeen van ons ontvang ons eie roepingsverhaal. Hierdie verhaal is ’n lewenslange proses, en elkeen van ons se proses lyk anders. Maar God se liefde en genade bly dieselfde en onveranderlik daarin.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk