Preek Opnames

Erediens - 06 Julie 2025


Listen Later

Tema: Geloofsonderskeiding: Wat beteken dit?
Teks: Lukas 10:1–12, 16–19
Prediker: Nadia Muller

Ons wens soms vir ’n stem uit die hemel of ’n vers in die Bybel wat ons sommer op die naam noem en al ons vrae beantwoord — maar dis nie hoe dit werk nie. As God dan nie altyd vir ons duidelike antwoorde gee nie, wat is die belang van geloofsonderskeiding?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk