Preek Opnames

Erediens - 07 September 2025


Listen Later

PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Psalm 1
TEMA: Gelukkig is die mens…

Ons dink dikwels geluk is iets om na te streef. Ons hou dit in ons visier en dink: net nog daardie ding of prestasie gaan vir ons geluk bring. Tog voel dit soms of geluk soos ’n reënboog is – altyd net buite bereik. Psalm 1 herinner ons dat geluk nie gevang kan word nie, maar kom wanneer ons kies om anders te kyk en anders te leef as wat die wêreld vir ons voorskryf. Hier ontdek ons wat ’n mens regtig gelukkig maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk