Preek Opnames

Erediens - 10 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 5)


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Matteus 19:21-26
Tema: Opofferings in die Koninkryk van God

Ons vra 2 belangrike vrae:

1. Wat in my lewe moet ek opoffer, wat keer dat ek met totale oorgawe aan God gehoorsaam kan wees?

2. Hoe lyk volmaaktheid in my oë vs God se oë?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk