Preek Opnames

Erediens - 11 Augustus 2024


Listen Later

Prediker: DJ Muller
Teks: Rom. 12
Tema: Trio vir die wêreld: God, ek en my geloofsgemeenskap

Baie keer hoor ons mense sê dat hulle nie regtig ‘n kerk of ander vorm van geloofsgemeenskap nodig het nie, want “hulle saak met God is reg”. Vandag kyk ons na hoe God, elkeen van ons en ons kerk in mekaar steek en hoe ons sáám die antwoord vir die wêreld is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk