Preek Opnames

Erediens - 12 Januarie 2025


Listen Later

Prediker : DJ Muller
Tema : Samaria: God se Gees was LAAT? Hoekom?
Teks: Handelinge 8:14-17

In Samaria word die Gees eers heelwat later oor die gedoopte nuwe lidmate uitgestort. Dit is heeltemal verkeerdom met hoe dit normaalweg gebeur het! Hoekom was die Gees dan “laat”? Ons gesels onder andere oor die besondere waarde van getuies (soos dié van jul wat verlede Sondag die doop van die Buys tweeling gesien gebeur het…).
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk