Preek Opnames

Erediens - 12 November 2023


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Luk. 5:1-11
Tema: 5de deug: Bruikbaarheid

Elkeen van ons wil op ons sterfbed lê en voel “ek was bruikbaar” en “ek kon ‘n verskil maak”. Waar begin dit? Wat is die sleutel tot bruikbaarheid vir ons wat bely dat ons in Christus glo?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk