Preek Opnames

Erediens - 13 Augustus 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 1)


Listen Later

Hierdie is deel 1 van ‘n 6-weke reeks uit Matteus oor die feit dat God se koninkryk reeds op aarde heers (gerealiseerd). Dit is die rol van elke gelowige om hierdie koninkryk uit te wys. Maar hoe moet ons dit doen? Wat is ons rol in dit?

In hierdie tema praat ons oor die rol van GEBED in God se Koninkryk op Aarde. Ddisselblom -
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk