Preek Opnames

Erediens - 13 Oktober 2024


Listen Later

Prediker: DJ Muller
Teks: Hebreërs 9
Tema: Die jaar van Jesus: ‘n Koning wat vir MY intree?
 
Verlede Sondag het ons gepraat oor gebed, veral vir ander mense (intersessie). Hierdie week neem ons hierdie tema verder, maar kyk na wat dit beteken vir ons as gelowiges dat Jesus vir óns intree by God die Vader. Ons begin deur te kyk na die konsep van hoë priesterskap. Mag Sondag se diens vir jou moed gee en troos bring.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk