Preek Opnames

Erediens - 15 Januarie 2023


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Johannes 2
Tema: Water na Wyn

Toe Jesus water in wyn verander, was dit die eerste teken, waartydens Hy as God herken is, want Hy gee oorvloedig genade, Hy is voluit mens, Hy red en Hy doen die onmoontlike. Wat beteken dit in 2023 vir my en jou?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk